Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Standpunte

God laat groei

‘n Feesbundel ter herdenking van die tienjarige bestaan van die Afrikaanse Protestantse Kerk. Deur MC Adendorff, WM GrovĆ© en A Britz.

R25
Koop die boek

Ontmoetingsgesprek

’n Bondige uiteensetting van wie die AP Kerk is en wat haar standpunte oor sekere kontensieuse sake is.

R70
Koop die boek

Erediensboek vir die Afrikaanse Protestantse Kerk

Liturgiese ordes vir die erediens, formuliere en belydenisskrifte van die AP Kerk.

R110
Koop die boek

Skriflig op kerk en volk

’n Skrifgegronde besinning oor ras, volk, nasie, volkseie kerk, die verhouding tussen kerk en owerheid, naasteliefde, skuldbelydenis, geregtigheid.

R30
Koop die boek

Jou roeping in die Koninkryk – Band 1

Sendingbeleid van die AP Kerk met praktiese wenke vir die organisering van sendingwerk.

R100
Koop die boek

Jou roeping in die Koninkryk – Band 2

Antwoorde op moeilike geloofsvrae waarmee gelowiges gekonfronteer word. Deur Roelof MarĆØ.

R120
Koop die boek

Belhar – bely of bestry?

Ds. Theo Danzfuss beantwoord die vraag of die belydenis van Belhar Skriftuurlik of polities gedrewe is.

R45
Koop die boek