Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Belydenis van geloof

Kla jou moeder aan

Kla jou moeder aan

'n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.

R130

Verbondsgesprek

R20
Koop die boek

Skoolverlater, jou toekoms

Bybelstudie vir skoolverlaters met die oog op die volwasse lewe. Deur JH Ellis.

R50
Koop die boek

Ewige waarhede: Nederlandse Geloofsbelydenis

’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur AS van Staden.

R95
Koop die boek

Jy hoef nie op ‘n Sondag kerk toe te gaan nie

’n Skriftuurlike en historiese uiteensetting van die belang van die Rusdag en die noodsaaklikheid van erediensbywoning. Deur Roelof MarĆØ.

R50
Koop die boek

Die Dordtse Leerreƫls

’n Maklik verstaanbare, grafiese uiteensetting van die Dordtse LeerreĆ«ls. Deur Johann le Roux.

R115
Koop die boek

HosƩa vir vandag

’n Bybelstudie aan die hand van die boek HosĆ©a. God se getrouheid te midde van die mens se ontrou word beklemtoon.Ā Deur MC Adendorff.

R100
Koop die boek

Na my openbare belydenis van geloof

Hoe leef ek as lewende en betrokke lidmaat nadat ek belydenis van geloof afgelĆŖ het? Deur AP Viljoen.

R50
Koop die boek

Volwasse in die geloof

’n Handleiding vir volwasse katkisasie. Deur Roelof MarĆØ.

R85
Koop die boek