Asterix en Cleopatra

Asterix en Cleopatra
R160

Cleopatra beplan ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar. Haar argitek benodig dringend die hulp van Asterix, Obelix en Kasterolix met sy towerkuns.

In stock (can be backordered)

SKU: AST06
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou. Om so ‘n onmoontlike taak te verrig, benodig die argitek dringend die hulp van Asterix, Obelix en Kasterolix met sy towerkuns. Boek 6 in die gewilde Asterix-reeks.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan