Die krimpvarkies – Drukkies

Die krimpvarkies - Drukkies
R80

Kasper en Karla, twee krimpvarkiemaats, kan nie vir mekaar drukkies gee nie. Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

In stock (can be backordered)

SKU: KRI01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie … hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan