Oloff die seerower – Die spookskip van Biskaje

Oloff die seerower - Die spookskip van Biskaje
R95

Op die seeweg om die Kaap word handelskepe deur bloeddorstige genadelose seerowers bedreig. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.

In stock (can be backordered)

SKU: OLO16
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower. Gerrie Radlof se gewilde Oloff die Seerowerreeks is oorspronklik tussen 1957 en 1961 uitgegee en het daarna reeds vier uitgawes beleef. Die verhale, wat in die 1740’s afspeel aan die Kaap de Goede Hoop en die seewee daarom heen, is verwerk om aan te pas by die moderne taalgebruik en aan te sluit by die hedendaagse tiener, maar niks van die oorspronklike sjarme en spanning het in die verwerking verlore gegaan nie. Ook geskik as leesstof vir Afrikaans tweede taal vir ouer leerlinge. – Wordsworth

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan