Dans op die maat van toekomsmusiek
“Hoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te dans.” - Rubem Alves (Brasiliaanse teoloog) Ons staan in die wegspringblokke – gereed vir die nuwe jaar. Niemand van ons weet wat hierdie jaar vir ons inhou nie. Ons weet...
Deel die Lig van Geloof, Hoop en Vreugde in Christus
Deel jou geloof, hoop en vreugde in Christus, eerder as jou bekommernisse, met dié rondom jou. In ons daaglikse lewe het dit so maklik geword om oor ons bekommernisse te praat; dit sluip as’t ware onbewustelik by ons gesprekke in. Veral hierdie tyd van die jaar,...
Stilword by Jesus se Voete: Om te Kies vir Wat Werklik Belangrik Is
In Lukas 10:38-42 lees ons die verhaal van twee susters, Maria en Martha, en Jesus se besoek by hulle aan huis. Martha het vreeslik rondgeskarrel om alles reg te kry vir Jesus se besoek, terwyl Maria gekies het om stil by Jesus se voete te sit en na Hom te luister en...
Die waarde van ware vriendskap
Wêrelddag vir Vriendskap op 30 Julie, is die perfekte dag om oor die waarde van ware vriendskap na te dink. Daar is 'n Afrikaanse spreekwoord wat lui: "Aan jou vriende sal jy geken word." Hierdie wysheid beklemtoon die belangrikheid van die tipe vriendskappe wat ons...
Hoe kan ons in ‘n stukkende wêreld ligdraers wees?
Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; en 'n mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. Laat julle lig só skyn voor die mense,...
Paasfees & Christus se kruisdood
Wanneer ons oor die betekenis van Paasfees en Christus se kruisdood nadink, kom ons gewoonlik tot die gevolgtrekking dat die Here Jesus vir ons sondes gesterf het. Ons dink oor die Paasfeesgebeure as iets wat Christus vir ons gedoen het, waarvan ons die voordeel kan...






