Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Uit die redakteur se pen

Krag van verootmoediging

Krag van verootmoediging

My hart loop oor van dankbaarheid na afloop van Lig in Duisternis Uitgewers se aksie: Verootmoedigingsondag – 'n veldtog wat ons hierdie maand met groot sukses kon volvoer! Kerke van regoor Suid-Afrika het op 23 Julie deelgeneem aan Verootmoedigingsondag deur die...

read more
Verootmoedigingsondag

Verootmoedigingsondag

Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde oor Verootmoedigingsondag (’n inisiatief wat in 2022 begin is), wat hierdie jaar op Sondag 23 Julie plaasvind.  Verootmoedigingsondag is 'n dag waarop ons as gelowiges verenig om ons harte voor God uit te stort, in...

read more
Sielsjampanje

Sielsjampanje

In sy lied, ā€œNuwe Wynā€, sing die gospelsanger Louis Britz oor die kragtige werking van die Heilige Gees. Hy spreek sy verlange uit dat God deur sy Gees kragtig in hom sal werk en sy lewe sal vernuwe. In een van die versreĆ«ls vergelyk hy God se vernuwende werk deur die...

read more
Bring lig in ander se duisternis

Bring lig in ander se duisternis

Op Maandag 24 April, het ek die voorreg gehad om namens Lig in Duisternis Uitgewers die sooispitgeleentheid van Club 21 se beplande Boekebos-leessentrum in Centurion by te woon. Met hierdie projek word ’n droom bewaarheid om vir kinders met downsindroom ’n biblioteek...

read more
Bid sonder ophou

Bid sonder ophou

Gedurende Maart het ons WĆŖreldpoĆ«siedag herdenk. NP van Wyk Louw het gebed as ā€œeen van die skoonste vorms van poĆ«sieā€ beskryf. Dalk is dit omdat gebed so ’n eerlike vorm van poĆ«sie is. Dit is die genre waarin gelowiges onbevange die diepste emosies, vrese, vreugdes en...

read more
Salig is hulle wat treur

Salig is hulle wat treur

Die saligsprekinge kan beskryf word as die karaktereienskappe van die saliges. Dit is nie eienskappe wat net deur sommige gelowiges openbaar word nie, maar soos die vrug van die Gees behoort Ɣl hierdie eienskappe by Ɣl God se kinders teenwoordig te wees. Om te treur,...

read more