Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Boereplaas – Uitbreidingstel 1

Boereplaas – Uitbreidingstel 1

26/07/2023

R240
Boereplaas – Nou gaan ons boer!

Boereplaas – Nou gaan ons boer!

26/07/2023

R570
Kerkorde 2023 – Elektronies (PDF-formaat)

Kerkorde 2023 – Elektronies (PDF-formaat)

26/07/2023

Kerkorde met ordereëls, bylaes en sinodebesluite van die Afrikaanse Protestantse Kerk.

R35
Kerkorde 2023

Kerkorde 2023

26/07/2023

Kerkorde met ordereëls, bylaes en sinodebesluite van die Afrikaanse Protestantse Kerk.

R70
Helde met Hoewe – Fleur

Helde met Hoewe – Fleur

19/07/2023

R200
Helde met Hoewe – Dapper

Helde met Hoewe – Dapper

19/07/2023

R200
Helde met Hoewe – Bokkie

Helde met Hoewe – Bokkie

19/07/2023

R200
Waar is jou sondes?

Waar is jou sondes?

06/07/2023

Die preek is ’n passievolle beroep op alle lesers om erns te maak met bekering en hul lewens opnuut aan Christus toe te wy. Die skrywer, JC Ryle, se woorde is ’n kragtige herinnering dat bekering nie ’n eenmalige besluit is nie, maar ’n lewenslange proses van heiligmaking. Ryle praat oor die aard van bekering, die […]

R50
Pitkos tot nadenke

Pitkos tot nadenke

27/06/2023

God is by sy kinders betrokke. Die woordblokke poog op ’n beskeie manier om sommige van hierdie Bybelse hoogtepunte toe te lig. Elke deelnemer sal pitkos kan delf uit hierdie alledaagse tydverdryf. Sommige woordblokke verg meer naslaanwerk, aangesien daar nie altyd maklike, klinklare antwoorde is nie. Die liefde vir die Woord van God kleur egter […]

R270
In die spore van Jesus: Van kruis tot kroon

In die spore van Jesus: Van kruis tot kroon

12/06/2023

Wil jy weet hoe ’n Christen moet dink en praat en leef om in Jesus se spore te volg? Dan is hierdie boek vir jou. Aan die hand van vier temas wys dr. Beeke jou hoe om ’n Bybelgetroue navolger van Christus te wees. Om die kroon van kindskap te beërwe, moet Christene by kruisdra […]

R150