Verwoerd – Só onthou ons hom
In Só onthou ons hom, tree dr. H.F. Verwoerd as mens na vore. Hy word onthou as vriend, gesinsman, volksman, raadsman en leier. Deur Wilhelm Verwoerd.
Vat jou goed en trek Ferreira
Kort ná die Vrede van Vereeniging val die Ferreira-bende Suid-Afrika vanuit Duits-Suidwes-Afrika binne om dit van Britse heerskappy te bevry. Deur Louis Bothma
Die buffel struikel (sagteband)
Die storie van 32 Bataljon tydens die Bosoorlog in Angola. Deur Louis Bothma.
Rebelspoor
Rebelspoor bied ’n eerlike kykie op die stryd tussen Boer en Boer tydens die rebellie van 1914-1915. Deur Louis Bothma.
Die Uile vlieg weer
Die Uile vlieg weer handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die gimnasium
Die Uile is nou in die weermag, maar hulle avontuurlus is nog dieselfde. Sal hulle hierdie nuwe uitdaging oorleef? Deur Cor Dirks.
Die Uile in Mosambiek
Die Uile se Mosambiekvakansie raak gou ’n avontuur. Die eiland waarop die Uile vakansie hou, is die bestemming van ’n geheimsinnige kraart. Deur Cor Dirks.
Die Uile en ‘n tier
Wanneer ’n groot sirkustier ontsnap, is dit die begin aksie. Die Uile soek geitjies, maar loop hulle vas in iets groter en gevaarliker. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die stad
Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland die Uile in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. Deur Cor Dirks.
Die Uile in die wapad
Tydens ’n fietstoer word die Uile in hul teenspoed deur ’n oënskynlik vriendelike vragmotorbestuurder bygestaan, maar is hy werklik hul vriend? Deur Cor Dirks.
