Die Uile vlieg weer

Die Uile vlieg weer
R180

Die Uile vlieg weer handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Deur Cor Dirks.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: UIL14
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Uile vlieg weer is ’n paar jaar nĆ” die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg. Philip Senekal begin sy hoĆ«rskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Maar eers moet hy ook ’n Uile-bende stig. Was sy pa dan nie die Groot Uil van die beroemde Uile-bende nie? En hy is uitgeknip sy pa se seun. Groot is sy verbasing toe hy sy kamermaat ontmoet – ene Jorsie Neethling, seun van ’n ou vriend van sy pa. Een nĆ” die ander kom die seuns van die Uile op Kranskop aan. Uiteindelik is die bende weer voltallig!

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan