Lig in Lisuland
Die merkwaardige verhaal van Isobel Kuhn en haar werk onder die Lisu-mense van Asië. Deur Irene Howat.
Tien dogters wat enduit volgehou het
Die inspirerende lewensverhale van tien vroue wat in hul geloof volhard en enduit volgehou het. Deur Irene Howat.
Tien seuns wat geskiedenis gemaak het
Die inspirerende lewensverhale van tien seuns wat later groot leiers in die kerk sou word en deur hul optrede die wêreld sou verander. Deur Irene Howat.
Tien seuns wat enduit volgehou het
Tien seuns wat uiteindelik ter wille van hulle geloof sou ly en sterf. Hulle lewensverhale is ’n inspirasie vir gelowiges. Deur Irene Howat.
Tien dogters wat met hulle talente gewoeker het
Die lewensverhale van tien vroue uit die kerkgeskiedenis wat ’n verskil in die koninkryk gemaak het. Deur Irene Howat.
