Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Bekkie begeer alweer / Millie se ontdekking

Bekkie begeer alweer / Millie se ontdekking

08/06/2021

Bekkie begeer rolskaatse en Millie wil ’n vriendskapsklub op haar ma se rekenaar begin. Deur Moryn Hanzen.

Original price was: R125.Current price is: R80.
Asterix die gladiator (4)

Asterix die gladiator (4)

08/06/2021

Asterix en Obelix word gladiators om Liederlix, die dorpsanger, van leeus te red. Deur René Goscinny.

R160
Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël

Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël

08/06/2021

Tyl Uilspieël se verhaal is reeds vir honderde jare aan Europeërs bekend. Deur Wilhelm M Busch.

R210
Soektog in Katoren

Soektog in Katoren

08/06/2021

Die bokwagter Koss teken protes aan in Katoren. Deur Jan Terlouw. Vertaal deur Daniël Hugo.

R185
Koning van Katoren

Koning van Katoren

08/06/2021

Katoren kort ’n troonopvolger en Stach moet ’n reeks take verrig in ’n poging om koning te word. Deur Jan Terlouw.

R190
Dapper kinders van Suid-Afrika

Dapper kinders van Suid-Afrika

08/06/2021

‘n Versameling van 36 heldeverhale wat ’n blik gee op die heldemoed wat Suid-Afrikaanse kinders jonger as 16 jaar. Deur DJ Kotze.

R280
Ná die duisternis – Lig: Johannes Calvyn

Ná die duisternis – Lig: Johannes Calvyn

08/06/2021

Johannes Calvyn, die groot Hervormer, se lewensreis van die donker dieptes van valse leringe tot die lig van die evangelie. Deur Catherine Mackenzie.

R95
Die vryheidsvegter

Die vryheidsvegter

08/06/2021

William Wilberforce het vir 45 jaar geveg om ’n einde aan slawehandel te maak. Deur Derick Bingham.

R95
Die wedloop voltooi

Die wedloop voltooi

08/06/2021

Eric Liddell se lewensverhaal sluit meer in as sy weiering om op ’n Sondag aan die Olimpiese 100 m-finaal deel te neem. Deur John Keddie.

R95
‘n Vlam in die hare en ‘n vlam in die hart

‘n Vlam in die hare en ‘n vlam in die hart

08/06/2021

Die lewensverhaal van Mary Slessor wat met groot ywer die evangelie in Calabar verkondig het. Deur Catherine MacKenzie.

R95
Hierdie item is in jou mandjie geplaas!