Bekkie begeer alweer / Millie se ontdekking

Bekkie begeer alweer / Millie se ontdekking
R125
R80

Bekkie begeer rolskaatse en Millie wil ’n vriendskapsklub op haar ma se rekenaar begin. Deur Moryn Hanzen.

In voorraad (Dit is op terugbestelling beskikbaar)

SKU: BEK02
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Twee stories in een! Bekkie begeer alweer is vir negejariges geskryf. Bekkie wil baie graag rolskaatse hê! Millie se ontdekking vertel van die vriendskapsklub wat die elfjarige Millie op haar mamma se rekenaar wil begin. Die kostelike sketse deur Silvia Rebel kan ingekleur word.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan