- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Ag nee! Die Romeine het Liederlix gevange geneem om vir Caesar as ‘n geskenk te gee. Caesar is van plan om hom vir die leeus te gooi. Daar is net een manier om die dorpsanger te red: Asterix en Obelix moet gladiators word!
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.