Asterix en die koperpot
Asterix en Obelix moet Allamapstix gesteelde koperpot vol geld probeer terugkry en die skelm probeer vang.
Die Tswanas se weldoener
Die lewensverhaal van Robert Moffat wie se sendinghart brandend was vir die mense van Afrika, in besonder die Tswanas. Deur Irene Howat.
Die hervorming in Switserland – Ulrich Zwingli
Die lewensverhaal van die Switserse Hervormer, Ulrich Zwingli. Sy geloof het elke deel van sy lewe beïnvloed. Deur William Boekenstein.
Begin van die hervorming – Martin Luther
Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.
Ons glo: Nederlandse geloofsbelydenis
’n Bybelstudie aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis. Deur Johan le Roux.
Maak my U weë bekend: Eerste tafel van die wet
’n Bybelstudie oor die tweede tafel van die wet wat gelowiges begelei in hul liefde vir God en hul naaste. Deur WJA van Schalkwyk.
Kommentaar op die brief van Judas
‘n Kommentaar met kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-vertaling, die 1983-vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
Kommentaar op die brief aan Filémon
‘n Kommentaar met kritiese verwysing na die Nuwe Afrikaanse Vertaling en vrae vir Bybelstudie. Deur S. Botes.
