Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Asterix en die Noormanne

Asterix en die Noormanne

08/06/2021

Asterix wil by ’n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat jou vlieg

R160
Oloff die seerower – Aasvoëls van die see

Oloff die seerower – Aasvoëls van die see

08/06/2021

Op die seeweg om die Kaap word handelskepe deur bloeddorstige genadelose seerowers bedreig. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.

R95
Asterix en die feesmaaltyd

Asterix en die feesmaaltyd

08/06/2021

Asterix en Obelix toer die ganse Gallië deur en versamel lekkernye uit dorpe as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!

R160
Volle geloofsekerheid

Volle geloofsekerheid

08/06/2021

Kan gelowiges seker wees dat hulle kinders van God is? Hierdie publikasie bied ’n antwoord op die vraag. Deur AJ van Niekerk.

R20
Die Woord in die hart – Deel 2 (Gesins- en enkeling handleiding om die heilsplan beter te leer ken)

Die Woord in die hart – Deel 2 (Gesins- en enkeling handleiding om die heilsplan beter te leer ken)

08/06/2021

Tweede bundel in ’n reeks van drie bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel met huisgodsdiens. 1 Konings tot Maleági. Deur IA Brink en CA Swanepoel.

R160
Die Woord in die hart – Deel 1 (Ouerhandleiding vir toerusting vir die verbondskind in die ouerhuis)

Die Woord in die hart – Deel 1 (Ouerhandleiding vir toerusting vir die verbondskind in die ouerhuis)

08/06/2021

Eerste bundel in ’n reeks van drie. Die reeks is bedoel as handleiding by die deurlees van die Bybel tydens huisgodsdiens. Génesis tot Josua. AJ van Niekerk.

R80
Want in ses dae – Skepping of Evolusie?

Want in ses dae – Skepping of Evolusie?

08/06/2021

’n Reeks preke waarin die vraag na die oorsprong van die heelal gevra word. Is alles geskep of is dit die gevolg van evolusie? Deur EM Viljoen.

R65
Wanneer die woestyn bly word – Oordenkings

Wanneer die woestyn bly word – Oordenkings

08/06/2021

’n Preekbundel met Skrifgetroue preke oor onderwerpe soos o.m. Paasfees, Pinkster, Kersfees, Nuwe Jaar, die kerk en die gesin.

R145
Vraag en antwoord – Heidelbergse Kategismus

Vraag en antwoord – Heidelbergse Kategismus

08/06/2021

’n Bybelstudie oor die Heidelbergse Kategismus. Deur LD Pienaar.

R70
Volhard enduit – Boodskappe uit Daniël

Volhard enduit – Boodskappe uit Daniël

08/06/2021

Preekbundel uit die boek Daniël. Deur HCG Robbertze.

R90