Herderskap van ʼn kinderhart
’n Handleiding vir Christusgesentreerde ouerskap wat op die hart fokus. Bybelgefundeerde raad vir alle fases van kinderontwikkeling.
Met ‘n huppeldans langs ‘n klaagmuur
Dawid, ‘n begaafde leier en “man na God se hart”, het foute gemaak, maar God se herhalende genade en liefde het sy lewe en heilshistoriese rol bepaal. Geskryf deur GJ Hugo.
Boustene van die Koninkryk (Graad 3)
27 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament met inkleurprente, kleurvolle illustrasies en plakkers.
Volg hulle geloof na (dagstukkies)
365 Dagstukkies oor 12 Bybelkarakters: Abraham, Jakob, Josef, Moses, Samuel, Dawid, Salomo, Daniël, Johannes, Petrus, Paulus en Jesus Christus.
Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)
Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.
Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Praktiese beginsels wat ouers bemagtig om entrepreneuriese kinders groot te maak en hulle Bybels te begrond. Deur Yavor Rusinov.
Bybelaktiwiteite vir kleuters: Boek 1 (Graad RR)
Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel.
Die Voortrekkers: Die lewe daarna (Deel 3B)
’n Historiese roman oor die Voortrekkers se vestiging in die Vrystaat. ’n Kosbare stukkie geskiedenis van die Afrikanervolk deur GC Fourie.
Bybelaktiwiteite vir kleuters: Boek 2 (Graad R)
Stel kleuters speel-speel en op interaktiewe wyse bekend aan die Bybel.
Kerkjaarboek 2025: Statistiek en Inligting
Statistiek en inligting van die AP kerkverband (2025).
