- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Daar word nie gehuiwer om op ideologies tone te trap nie. Vir die oningeligte leser wat maar vaagweg van Jopie Foerie weet of nog glad nie van hom verneem het nie, sal hierdie werk nuwe insigte bring. Dit sal help om die glans of die modder af te skraap wat oor jare oor Jopie Fourie opgebou is. Prof. Fransjohan Pretorius Hierdie publikasie oor die omstrede Jopie Fourie lewer ‘n waardevolle bydrae tot die Suid-Afrikaanse historiografie: in besonder die geskietskrywing ten opsigte van die Afrikaner rebellie van 1914-1915. Suid-Afrikaners van alle kultuurgroepe moet rekenskap gee van hul gedeelde verlede, en hierdie boek verdien om wyd gelees te en bespreek te word. Prof. André Wessels





















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.