- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Caesar beskuldig Cleopatra daarvan daar haar volk agteruitgegaan het. Cleopatra is woedend en beveel dadelik haar beste argitek om binne drie maande ‘n spoggerige nuwe paleis vir Caesar te bou. Om so ‘n onmoontlike taak te verrig, benodig die argitek dringend die hulp van Asterix, Obelix en Kasterolix met sy towerkuns. Boek 6 in die gewilde Asterix-reeks.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.