Writer’s Blog
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
Lorem Ipsum
Curabitur non
NULLA
SIT AMET
NISL TEMPUS
CONVALLIS
QUIS AC LECTUS
Boekbekendstelling: Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Lig in Duisternis se nuutste publikasie, Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak, is op 25 November tydens ʼn aanlyn bekendstellingsgeleentheid bekendgestel. Hierdie publikasie is die Afrikaanse vertaling van die bekroonde Timeless Principles for Raising...
Deel die Lig van Geloof, Hoop en Vreugde in Christus
Deel jou geloof, hoop en vreugde in Christus, eerder as jou bekommernisse, met dié rondom jou. In ons daaglikse lewe het dit so maklik geword om oor ons bekommernisse te praat; dit sluip as’t ware onbewustelik by ons gesprekke in. Veral hierdie tyd van die jaar,...
Lig in Duisternis Uitgewers stel Hindiese vertaling van die Drie Formuliere van Eenheid bekend.
Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse Leerreëls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om dié publikasie onder die leiding van di....
Stilword by Jesus se Voete: Om te Kies vir Wat Werklik Belangrik Is
In Lukas 10:38-42 lees ons die verhaal van twee susters, Maria en Martha, en Jesus se besoek by hulle aan huis. Martha het vreeslik rondgeskarrel om alles reg te kry vir Jesus se besoek, terwyl Maria gekies het om stil by Jesus se voete te sit en na Hom te luister en...
10% discount on books.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua.
