Lig in Duisternis Uitgewers stel Hindiese vertaling van die Drie Formuliere van Eenheid bekend.Ā
Die toonaangewende Christelike uitgewery, Lig in Duisternis Uitgewers, het die Drie Formuliere van Eenheid (Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis en Dordtse LeerreĆ«ls) in Hindi vertaal, en het die voorreg om diĆ© publikasie onder die leiding van di. Schalk Strauss en Johan Schütte op 19 Januarie 2025 in IndiĆ« bekend te stel. Volgens ds. Schalk Strauss, publikasiehoof […]
BELA-WETSONTWERP | Ons kinders behoort aan God en niĆ© aan die staat of samelewing nieĀ
Lig in Duisternis Uitgewers het met groot kommer kennis geneem van die nuutste verwikkelinge rondom die BELA-wetsontwerp wat potensieel rampspoedige gevolge vir Afrikaanse openbare skole kan inhou. Met die aanvaarding van die wetsontwerp in die Nasionale Vergadering, het die bedreiging vir moedertaalonderrig in Afrikaans en die behoud van Christelike waardes in ons skole ān nuwe […]
Ons daag jou uit! Verdubbel Windhoek-gemeente se skenkingĀ
Lig in Duisternis Uitgewers het met groot dankbaarheid ān skenking van R5 000 van die AP Kerk Windhoek ontvang. Hierdie ruim bydrae is die resultaat van ān inspirerende fondsinsamelingsaksie van die verbondsjeug van die gemeente. Soos ān Gideonsbende het die 15 dooplidmate saamgestaan om met ān muntlegging ān bydrae te lewer tot die belangrike werk […]
Boekbekendstelling: Die Katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp
Lig in Duisternis Uitgewers het sy nuutste kinderboek, Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp, Maandagoggend in Laerskool Garsfontein se skoolsaal bekendgestel. Hierdie geleentheid was ‘n spesiale lekkerte vir die skool se graad 3-leerlinge. Hannekie Verwoerd van Luistervink Stories het die boek voorgelees, terwyl pragtige illustrasies teen die oorhoofse skerm vertoon is. Die […]
NUWE PUBLIKASIE: Troue God, ān vertaling van Antonio Coppola se Faithful God
In Troue God, Lig in Duisternis Uitgewers se nuutste publikasie, wys Antonio Coppola hoe God se verbondsbelofte, dat Hy vir ons ān God en ons vir Hom ān volk sal wees, die ganse Skrif oorspan en in Jesus Christus in vervulling gaan. āHierdie boek sal jou help om beter te verstaan hoe God met sy […]
Lig in Duisternis Uitgewers se boeke nou (makliker) wĆŖreldwyd beskikbaar
Die aap is uit die mou! Lig in Duisternis Uitgewers se boeke is nou op Amazon se druk-op-aanvraag-opsie (print on demand) gelys. Deur hierdie samewerking maak Lig in Duisternis Uitgewers gebruik van Amazon se opsie om internasionale druk en verspreiding van ons boeke aan lesers wĆŖreldwyd te bied. Druk-op-aanvraag maak dit moontlik om boeke te […]
