Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Mediaverklarings

Ons Lig Luisterstorie-projek bring vreugde vir oud en jonk

10/12/2021

ā€œDie ā€˜Ons Lig Luisterstorie-projek’ het net weer vir ons kom wys dat ’n mens se ouderdom bloot net ’n syfer is! Jy kan pret hĆŖ en teruggee aan die gemeenskap, maak nie saak hoe oud jy is nie.ā€ Só sĆŖ ds. Schalk Strauss, publikasiehoof van Lig In Duisternis Uitgewers, oor die innoverende luisterstorie-projek vir Afrikaanse […]

Ons Lig Luisterstories bring generasies bymekaar

24/11/2021

ā€œOns Lig Luisterstoriesā€ is ’n innoverende luisterstorie-projek in samewerking met Ons Tuis aftreeoorde wat op 24 November geloods word. DiĆ© twee organisasies het hande gevat om iets uniek in Afrikaans te bied vir kinders wat in ’n tegnologiese era grootword. Ons Lig Luisterstories het ten doel om kinders te prikkel om meer te lees en […]

Lig in Duisternis Uitgewers ondersteun Helpende Hand se Skooltassie-projek

18/11/2021

Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde om hierdie jaar deel van Solidariteit Helpende Hand se Skooltassie-projek te wees. Solidariteit Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek plaas sedert 2007 ’n skooltassie met die nodige skryfbehoeftes in, in behoeftige graadeentjies se hande. So verseker die organisasie ʼn gelyke wegspringkans vir al ons kinders. Helpende Hand plaas elke jaar […]

Kolokwinte en kapitele – dit hoef nie Grieks te wees nie.

13/09/2021

Wanneer iemand vandag die 1933/53-vertaling van die Bybel begin lees, word hy blootgestel aan woorde, terme en gesegdes wat hoegenaamd nie meer bekend of alledaags is nie. Dit is amper soos om ’n vreemde taal te lees, behalwe dat die uitspraak van die woorde bekend is. In sy boek ā€œKolokwinte en Kapiteleā€, gee Barry Torlage […]

Die Gebede Van Jesus

13/09/2021

Mark Jones (Vertaal deur ds. Schalk Strauss) Leer Jesus ken deur sy gebede. Jesus se aardse bediening as mens was deur ’n toegewyde gebedslewe gekenmerk. Deur sy gebedslewe kry ons ’n kykie in wat dit beteken om waarlik van God afhanklik te wees. Deur die bestudering van Jesus se gebede in die Nuwe Testament, ontbloot […]