Dans op die maat van toekomsmusiek
āHoop is om die melodie van die toekoms te hoor. Geloof is om nou reeds op die maat daarvan te dans.ā – Rubem Alves (Brasiliaanse teoloog) Ons staan in die wegspringblokke ā gereed vir die nuwe jaar. Niemand van ons weet wat hierdie jaar vir ons inhou nie. Ons weet nie watter hartseer daar op […]
Deel die Lig van Geloof, Hoop en Vreugde in Christus
Deel jou geloof, hoop en vreugde in Christus, eerder as jou bekommernisse, met diĆ© rondom jou. In ons daaglikse lewe het dit so maklik geword om oor ons bekommernisse te praat; dit sluip asāt ware onbewustelik by ons gesprekke in. Veral hierdie tyd van die jaar, wanneer ons moeg is en dan maklik moedeloos raak. […]
Stilword by Jesus se Voete: Om te Kies vir Wat Werklik Belangrik Is
In Lukas 10:38-42 lees ons die verhaal van twee susters, Maria en Martha, en Jesus se besoek by hulle aan huis. Martha het vreeslik rondgeskarrel om alles reg te kry vir Jesus se besoek, terwyl Maria gekies het om stil by Jesus se voete te sit en na Hom te luister en by Hom te […]
Die waarde van ware vriendskap
WĆŖrelddag vir Vriendskap op 30 Julie, is die perfekte dag om oor die waarde van ware vriendskap na te dink. Daar is ‘n Afrikaanse spreekwoord wat lui: “Aan jou vriende sal jy geken word.” Hierdie wysheid beklemtoon die belangrikheid van die tipe vriendskappe wat ons kies om ons lewens mee te verryk. Ons vriende is […]
Hoe kan ons in ān stukkende wĆŖreld ligdraers wees?
Julle is die lig van die wĆŖreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lĆŖ, kan nie weggesteek word nie; en ‘n mens steek ook nie ‘n lamp op en sit dit onder die maatemmer nie, maar op die staander, en dit skyn vir almal wat in die huis is. Laat julle lig só skyn voor […]
Paasfees & Christus se kruisdood
Wanneer ons oor die betekenis van Paasfees en Christus se kruisdood nadink, kom ons gewoonlik tot die gevolgtrekking dat die Here Jesus vir ons sondes gesterf het. Ons dink oor die Paasfeesgebeure as iets wat Christus vir ons gedoen het, waarvan ons die voordeel kan geniet, maar wat nie noodwendig enige betrokkenheid van ons vereis […]
