Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

books

Uit die redakteur se pen

Krag van verootmoediging

14/08/2023

My hart loop oor van dankbaarheid na afloop van Lig in Duisternis Uitgewers se aksie: Verootmoedigingsondag – ‘n veldtog wat ons hierdie maand met groot sukses kon volvoer! Kerke van regoor Suid-Afrika het op 23 Julie deelgeneem aan Verootmoedigingsondag deur die preek “Waar is jou sondes?” van JC Ryle, vertaal deur ds. Henning Dafel, te […]

Verootmoedigingsondag

07/07/2023

Lig in Duisternis Uitgewers is opgewonde oor Verootmoedigingsondag (’n inisiatief wat in 2022 begin is), wat hierdie jaar op Sondag 23 Julie plaasvind.  Verootmoedigingsondag is ‘n dag waarop ons as gelowiges verenig om ons harte voor God uit te stort, in nederigheid voor Hom te buig en ons sondes te bely. In Jakobus 4:10 word […]

Sielsjampanje

08/06/2023

In sy lied, ā€œNuwe Wynā€, sing die gospelsanger Louis Britz oor die kragtige werking van die Heilige Gees. Hy spreek sy verlange uit dat God deur sy Gees kragtig in hom sal werk en sy lewe sal vernuwe. In een van die versreĆ«ls vergelyk hy God se vernuwende werk deur die Heilige Gees met nuwe […]

Bring lig in ander se duisternis

22/05/2023

Op Maandag 24 April, het ek die voorreg gehad om namens Lig in Duisternis Uitgewers die sooispitgeleentheid van Club 21 se beplande Boekebos-leessentrum in Centurion by te woon. Met hierdie projek word ’n droom bewaarheid om vir kinders met downsindroom ’n biblioteek op die been te bring waar hulle kan ontsnap in die wonderwĆŖreld wat […]

Bid sonder ophou

31/03/2023

Gedurende Maart het ons WĆŖreldpoĆ«siedag herdenk. NP van Wyk Louw het gebed as ā€œeen van die skoonste vorms van poĆ«sieā€ beskryf. Dalk is dit omdat gebed so ’n eerlike vorm van poĆ«sie is. Dit is die genre waarin gelowiges onbevange die diepste emosies, vrese, vreugdes en vrae van die hart in die intieme omgewing en […]

Salig is hulle wat treur

16/02/2023

Die saligsprekinge kan beskryf word as die karaktereienskappe van die saliges. Dit is nie eienskappe wat net deur sommige gelowiges openbaar word nie, maar soos die vrug van die Gees behoort Ć”l hierdie eienskappe by Ć”l God se kinders teenwoordig te wees. Om te treur, lees ons in Matthéüs 5:4, is een van hierdie eienskappe. […]