Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Hoërskool

Narnia – Die leeu, die heks en die klerekas

Die sibbe, Edmund, Peter, Susan en Lucy, beland in die towerwêreld van Narnia. Sal Aslan die ysgreep van die Wit Heks kan verbreek? Deur CS Lewis.

R190
Koop die boek

Narnia – Die perd en sy seun

Toe Sjasta uitvind hy’s nie regtig die arm visserman Arsjeesj se seun nie, is hy verras en verlig. Hy vertrek op ’n uitdagende reis na Narnia. Deur CS Lewis.

R190
Koop die boek

Narnia – Prins Kaspian

Die sibbe, Edmund, Peter, Susan en Lucy, bevind hulle weer in Narnia. Iets is egter nie pluis nie. Burgeroorlog is besig om die land te verwoes. Deur CS Lewis.

R190
Koop die boek

Asterix in Korsika

Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om Praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leër op te staan.

R160
Koop die boek

Asterix en die legioensoldaat

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op ‘n keer en dwaal rusteloos rond. Hy is verlief op die beeldskone Tierlantyn!

R160
Koop die boek

Asterix en die hoofman se skild

Asterix en Obelix soek na die skild wat Vercingetorix aan die voete van Ceaser neergesit het

R160
Koop die boek

Asterix by die olimpiese spele

Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf in vir die Olimpiese Spele, maar die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ‘n opkikker.

R160
Koop die boek

Asterix en die waarsêer

Asterix is agterdogtig. Is Jowaarlix ’n regte waarsêer of ’n bedrieër?

R160
Koop die boek

Asterix in Britannië

Britannië is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Sturefax, ‘n kleinneef van Asterix, reis Gallië toe om hulp te vra.

R160
Koop die boek

Asterix en die groot geveg

Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ’n stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.

R160
Koop die boek

‘n Stem vir martelare

Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie onder die kommunistiese owerheid van Roemenië. Deur Catherine MacKenzie.

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Valk in die kraaines

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die seewraak

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die spioen

R95
Koop die boek

Oloff die seerower – Die swaardvegter

R95
Koop die boek

Die Tswanas se weldoener

Die lewensverhaal van Robert Moffat wie se sendinghart brandend was vir die mense van Afrika, in besonder die Tswanas. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Asterix en die koperpot

Asterix en Obelix moet Allamapstix gesteelde koperpot vol geld probeer terugkry en die skelm probeer vang.

R160
Koop die boek

Oloff die seerower – Die verraaier

R95
Koop die boek

Begin van die hervorming – Martin Luther

Die verhaal van die kerkhervormer, Martin Luther. Lees hoe God hom geroep en in die kerk gebruik het. Deur Catherine MacKenzie.

R95
Koop die boek

Die hervorming in Switserland – Ulrich Zwingli

Die lewensverhaal van die Switserse Hervormer, Ulrich Zwingli. Sy geloof het elke deel van sy lewe beïnvloed. Deur William Boekenstein.

R95
Koop die boek