Mooihoekbos – Boeta skrik groot
Die Buiter en sy bende (boek 3)
ān Paar oomblikke later bars die eerste geweerskote los. Die klompie wagte voor die poort beweeg in daardie rigting, maar dan roep een uit dat hulle nie hul poste mag verlaat nie.
Lank lewe die Buiter (boek 2)
Hy weet dat hy in sy swart mondering onsigbaar in die donker sal wees, maar hy sal teen die dowwe maanlig gesien word as hy om die hoek in die poort gaan.
Die Buiter (boek 1)
Die Buiter-reeks beskryf die opwindende avonture van ān man wat ān merkwaardige dubbele lewe gelei het.
Jasper in gevaar
Jasper speel toneel
Jasper die atleet
Jasper die speurder
Jasper die rugbyheld
Jasper op hoƫrskool
Jasper en sy vriende se hoĆ«rskooldae is vol avonture ā van reddingspogings tot kleilatoorlog. Deur CF Beyers-Boshoff.
Lafras Cuyper en die gravin
Lafras Cuyper doen alles in sy vermoƫ om die skone gravin Fremont na Napels te neem. Sal hy slaag? Deur Karl Kielblock.
