Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Jeug

Narnia – Prins Kaspian

Die sibbe, Edmund, Peter, Susan en Lucy, bevind hulle weer in Narnia. Iets is egter nie pluis nie. Burgeroorlog is besig om die land te verwoes. Deur CS Lewis.

R190
Koop die boek

Narnia – Die towenaar se nefie

R190
Koop die boek

Narnia – Die leeu, die heks en die klerekas

Die sibbe, Edmund, Peter, Susan en Lucy, beland in die towerwĆŖreld van Narnia. Sal Aslan die ysgreep van die Wit Heks kan verbreek? Deur CS Lewis.

R190
Koop die boek

Asterix in Korsika

Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om Praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leƫr op te staan.

R160
Koop die boek

Asterix in Britanniƫ

BritanniĆ« is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Sturefax, ‘n kleinneef van Asterix, reis GalliĆ« toe om hulp te vra.

R160
Koop die boek

Asterix en die legioensoldaat

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op ‘n keer en dwaal rusteloos rond. Hy is verlief op die beeldskone Tierlantyn!

R160
Koop die boek

Asterix en die hoofman se skild

Asterix en Obelix soek na die skild wat Vercingetorix aan die voete van Ceaser neergesit het

R160
Koop die boek

Asterix by die olimpiese spele

Asterix en Obelix en die ander GalliĆ«rs skryf in vir die Olimpiese Spele, maar die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ‘n opkikker.

R160
Koop die boek

Asterix en die waarsĆŖer

Asterix is agterdogtig. Is Jowaarlix ’n regte waarsĆŖer of ’n bedrieĆ«r?

R160
Koop die boek

Klein grillie spinnekop – Vakansie by die see

Klein Grillie Spinnekop gaan saam met Ouma Erna by die see vakansie hou! Deur Diana Amft

R120
Koop die boek

Klein grillie spinnekop – Vakansie op die plaas

Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Daar beleef hy baie avonture. Deur Diana Amft

R140
Koop die boek

Klein grillie spinnekop

Klein Grillie Spinnekop spring op ‘n dag weg om te gaan uitvind waarom mense bang vir hom is. Deur Diana Amft

R140
Koop die boek

Asterix en die groot geveg

Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ’n stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.

R160
Koop die boek

Die streke van Jakkals en Wolf 4

Jakkals en Wolf bou huis en Leeu se kind is siek. Deur Francois Maree.

R65
Koop die boek

Klein grillie spinnekop – Die nuwe sussie

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ‘n babasussie. Wat moet hy verwag? Hoe sal dit wees met nog ‘n ekstra lyfie in die huis …? Deur Diana Amft

R120
Koop die boek

Klein grillie spinnekop – Die verjaardagverrassing

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde – dit is sy verjaardag en hy hou partytjie. Deur Diana Amft

R120
Koop die boek

Klein grillie spinnekop – Kom, ons speel skool!

Klein Grillie Spinnekop gaan binnekort skool toe en hy borrel oor van opgewondenheid. Deur Diana Amft

R120
Koop die boek

Die streke van Jakkals en Wolf 3

Wolf leer vlieg en Wolf is Jakkals se ryperd. Deur Francois Maree.

R65
Koop die boek

Die krimpvarkies – Skoenlappers

Kasper en Karla vind iets kleins en baie interessants onder ‘n blaar. Wat is dit? Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

R80
Koop die boek

Die krimpvarkies – Te warm vir spring

Kasper en Karla wil hulle gunsteling spring-speletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ‘n manier vind om af te koel? Deur Lucy Tapper en Steve Wilson.

R80
Koop die boek