Die Uile langs die Limpopo
Die bosveld lang die Limpopo is die ideale plek vir ān smokkelbende se bedrywighede, totdat hul paaie met diĆ© van die Uile kruis. Deur Cor Dirks.
Die Uile by die see
Tydens hul vakansie by die see sien die bende hoe honderde duisende rande se diamante na ān boot gesmokkel word. Hulle kan dit nie net los nie. Deur Cor Dirks.
Breuk onder die Uile
Een van die Uile breek weg en raak vriende met Ernest FouchƩ, die rebel. Sal die breuk weer herstel kan word? Deur Cor Dirks
Die uile en die rampokkers
Die uile se gunstelingonderwyser, mnr. Scholtz, verdwyn een nag spoorloos. Die Genootskap van die Groot Uil word weer byeengeroep. Deur Cor Dirks
Narnia – Die vaart van die dagbreker
Edmund, Lucy en hul nefie, Eustice Scrubb, vaar saam met Prins Kaspian na die Eensame eilande op soek na die sewe Lords van Narnia. Deur CS Lewis.
Narnia – Die silwer stoel
Jill Pole en Eustace Scrubbe beland in Narnia. Aslan gee aan hulle vier tekens en ān opdrag. Deur CS Lewis.
Narnia – Die laaste geveg
Jill en Eustace keer terug na Narnia waar Warboel die donkie homself as Aslan vermom. Chaos dreig en oorlog is onafwendbaar. Deur CS Lewis.
Narnia – Die leeu, die heks en die klerekas
Die sibbe, Edmund, Peter, Susan en Lucy, beland in die towerwĆŖreld van Narnia. Sal Aslan die ysgreep van die Wit Heks kan verbreek? Deur CS Lewis.
Narnia – Die perd en sy seun
Toe Sjasta uitvind hyās nie regtig die arm visserman Arsjeesj se seun nie, is hy verras en verlig. Hy vertrek op ān uitdagende reis na Narnia. Deur CS Lewis.
Narnia – Prins Kaspian
Die sibbe, Edmund, Peter, Susan en Lucy, bevind hulle weer in Narnia. Iets is egter nie pluis nie. Burgeroorlog is besig om die land te verwoes. Deur CS Lewis.
Asterix in Korsika
Asterix en Obelix help hoofman Verinniwereldkitikitikitix om Praetor Opsysenuvius se planne te fnuik en om teen Julius Caesar se leƫr op te staan.
Asterix in Britanniƫ
BritanniĆ« is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Sturefax, ‘n kleinneef van Asterix, reis GalliĆ« toe om hulp te vra.
Asterix en die legioensoldaat
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op ‘n keer en dwaal rusteloos rond. Hy is verlief op die beeldskone Tierlantyn!
Asterix en die hoofman se skild
Asterix en Obelix soek na die skild wat Vercingetorix aan die voete van Ceaser neergesit het
Asterix by die olimpiese spele
Asterix en Obelix en die ander GalliĆ«rs skryf in vir die Olimpiese Spele, maar die drink van towerdoepa is verbode, want dit is ‘n opkikker.
Asterix en die waarsĆŖer
Asterix is agterdogtig. Is Jowaarlix ān regte waarsĆŖer of ān bedrieĆ«r?
Klein grillie spinnekop – Vakansie by die see
Klein Grillie Spinnekop gaan saam met Ouma Erna by die see vakansie hou! Deur Diana Amft
Asterix en die groot geveg
Die Galliese hoofman Disvimygrix kom in ān stamhoofgeveg te staan teen die Galliese hoofman Allamapstix.
‘n Stem vir martelare
Die verhaal van Richard Wurmbrand se lyding vir die evangelie onder die kommunistiese owerheid van Roemeniƫ. Deur Catherine MacKenzie.
