Die lewe op die Oosgrens
ān Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ān nuwe land. Deur GC Fourie.
Vanaf Moses en die profete (Graad 4)
Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4ās. ān Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.
Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)
Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.
Kerkgeskiedenis 101: Twintig eeue se hoogtepunte
Kerkgeskiedenis 101 bied ān kort, insiggewende oorsig van 20 eeue se hoogtepunte in die Christelike kerk. Skrywers: Sinclair Ferguson, Joel Beeke, Michael Haykin.
Die apie wat nie kan stilsit nie
Apie se gevroetel sorg dat sy oral waar sy kom in die warm water beland. Ai, sal sy ooit kan leer om stil te sit? Geskryf deur Marjan van de Kamp.
In my element
Hoe goed ken jy die elemente van die periodieke tabel? Leer al die elemente speel-speel ken!
Boustene van die Koninkryk (Graad 3)
27 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament met inkleurprente, kleurvolle illustrasies en plakkers.
Tussen doop en nagmaal (Graad 10 en 11)
Volwasse katkisasie (verbondsonderrig) aan die hand van die Heidelbergse Kategismus. Deur ds. Ferdinand Bijzet.
Ewige beginsels om suksesvolle kinders groot te maak
Praktiese beginsels wat ouers bemagtig om entrepreneuriese kinders groot te maak en hulle Bybels te begrond. Deur Yavor Rusinov.
Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp
Die katte van Kathu sit hul dorp oppi mĆŖp, deur Adriaan Swanepoel, is ān vrolike kinderboek wat die waarde van deursettingsvermoĆ«, waagmoed en spanwerk uitlig.
Jamie se nuwe maat
Die Buiter seƫvier (boek 9)
In die negende en laaste Die Buiter-boek, vertoef ān invloedryke Franse edelman aan die Kaap die Goeie Hoop as gas van die goewerneur.
Die Buiter hou wag (boek 8)
In die agste Die Buiter-boek, word graaf Dunfolk, een van die magtigste manne in Engeland, spesiaal na die Kaap gestuur om sake te kom ondersoek.
Boodskap vir die Buiter (boek 7)
Die sewende Die Buiter-boek is weereens ān verhaal propvol spanning en opwinding. In hierdie boek gaan dit oor Hendrik Bierman, ān regeringsamptenaar, wat in die geheim ook skeepsplunderaar is.
Die avonture van ApPelKie die muis: Boek 2 (Exodus tot Deuteronómium)
Die avonture van ApPelKie die muis poog om die goue draad van God se genade deur die Bybelse geskiedenis na te speur.
Die uitgeskeurde Bybelblad
ān Boeiende verhaal oor die geloofsvervolging in Nederland tydens die Kerkhervorming.
Die Storieman
Avonture in ander wĆŖrelde en geheimnisvolle stories ā dit het die jong Clive Staples Lewis gefassineer.
