Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Jeug

Dwergieman

Dwergieman moet medisyne uit die helende bos op Dwergeberg vir Mossie gaan pluk. Deur Anita M le Grange.

R35
Koop die boek

NĆ” die duisternis – Lig: Johannes Calvyn

Johannes Calvyn, die groot Hervormer, se lewensreis van die donker dieptes van valse leringe tot die lig van die evangelie. Deur Catherine Mackenzie.

R95
Koop die boek

Dapper kinders van Suid-Afrika

‘n Versameling van 36 heldeverhale wat ’n blik gee op die heldemoed wat Suid-Afrikaanse kinders jonger as 16 jaar. Deur DJ Kotze.

R280
Koop die boek

Koning van Katoren

Katoren kort ’n troonopvolger en Stach moet ’n reeks take verrig in ’n poging om koning te word. Deur Jan Terlouw.

R190
Koop die boek

Soektog in Katoren

Die bokwagter Koss teken protes aan in Katoren. Deur Jan Terlouw. Vertaal deur Daniƫl Hugo.

R185
Koop die boek

Tien seuns wat ‘n verskil gemaak het

Tien seuns uit die kerkgeskiedenis en Reformasie wat 'n verskil in die wĆŖreld gemaak het. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Tien seuns wat met hulle talente gewoeker het

Kort sketse oor die lewens van tien seuns wat ’n verskil in die wĆŖreld gemaak het: Paul Brand, CS Lewis, CT Studd, JS Bach … Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Van Wallis tot Westminister

Die verhaal van Martyn Lloyd-Jones. Deur Christopher Catherwoord.

R95
Koop die boek

‘n Vlam in die hare en ‘n vlam in die hart

Die lewensverhaal van Mary Slessor wat met groot ywer die evangelie in Calabar verkondig het. Deur Catherine MacKenzie.

R95
Koop die boek

Die wedloop voltooi

Eric Liddell se lewensverhaal sluit meer in as sy weiering om op ’n Sondag aan die Olimpiese 100 m-finaal deel te neem. Deur John Keddie.

R95
Koop die boek

Die vryheidsvegter

William Wilberforce het vir 45 jaar geveg om ’n einde aan slawehandel te maak. Deur Derick Bingham.

R95
Koop die boek

Geen berg te hoog

Die aangrypende lewensverhaal van Gladys Aylward, wat beide spioen en sendeling in China was. Deur Myrna R Grant.

R95
Koop die boek

Tien seuns wat die wĆŖreld verander het

Tien seuns wat as volwassenes die wĆŖreld verander het. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Die kinders se held

Die lewensverhaal van George Müller wat deur sy welsynwerk onder die weeskinders van Bristol, sy liefde vir Christus uitgeleef het. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Kaptein van ‘n slaweskip word ‘n kampvegter teen slawehandel

Die lewensverhaal van John Newton, eens slawehandelaar, wat kampvegter vir die beƫindiging van slawehandel geword het. Deur Irene Howat.

R95
Koop die boek

Skoene vir jou – met liefde

Die merkwaardige lewensverhaal van Paul Brand se baanbrekerswerk onder melaatses in Indiƫ gedoen en ty verkondiging van die evangelie. Deur Lucille Travis.

R95
Koop die boek

Die reis van ‘n pelgrim – John Bunyan

Die lewensverhaal van John Bunyan, skrywer van The Pilgrim’s Progress. Deur Brian H Cosby.

R95
Koop die boek

Die begin van ‘n avontuur: Hudson Taylor

Die lewensverhaal van Hudson Taylor en sy ontberinge as sendeling in China. Deur Catherine Mackenzie.

R95
Koop die boek

Die prediker wat versot was op spinnekoppe

Die lewensverhaal van die Amerikaanse Puritein, Jonathan Edwards wat God oral in die skepping raakgesien het. Deur Christian Timothy George.

R95
Koop die boek

Die prins van die predikers – Charles Spurgeon

Die lewensverhaal van Engelse prediker, Charles Spurgeon, een van die mees gevierde predikers van alle tye. Deur Christian Timothy George.

R95
Koop die boek