- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Hou jy van verhale waarin daar avontuur, misterie en opwinding is? Gladys Aylward se lewe het genoeg avontuur, massas misterie en amper te veel opwinding gehad! Daar is nie baie sendelinge van wie se lewe ’n fliek gemaak is nie! Nie baie sendelinge was spioene nie! Nie baie sendelinge het 100 kinders uit ’n oorlog-geteisterde gebied gered nie! Gladys het al drie gedoen!
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan









![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.