Die Bybel vir almal

BYB14
R540

Die Bybel vir almal  in vereenvoudigde Afrikaans. Alhoewel spesiaal vertaal vir Dowes, slaag dit uitstekend daarin om alle Afrikaanssprekendes aan te spreek.

In stock (can be backordered)

SKU: BYB14
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Bybel vir almal (2007) in vereenvoudigde Afrikaans. Alhoewel hierdie Bybelvertaling spesiaal vertaal is vir Dowes, slaag dit uitstekend in sy doel om alle Afrikaanssprekendes aan te spreek. Dit is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal sonder dat enigiets uit die oorspronklike tekste verlore gegaan het. Die Bybel bevat ’n groot verskeidenheid voetnote (meer as 17 800) wat woorde, begrippe en interessante inligting uiteensit. Hierdie Bybel is ideaal vir almal.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan