- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
’n Preekbundel met boodskappe uit die bergpredikasie van Christus wat gelowiges help om sin te maak van die verloop van die lewe onder God se genadige beskikking. Niks gebeur toevallig nie. Alles in die groot heelal – tot die fynste besonderhede in jou lewe – staan stewig onder God se almagtige beheer. Hy laat dinge ten goede meewerk vir dié wat Hom liefhet.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.