- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Dobbelary en lotery is baie meer ingeburger in ons kultuur (ook kerklike kultuur) as wat ons dink. Dink maar net aan ’n tombolatafel by die kerkbasaar. ’n Skriftuurlike beoordeling van die etiese kwessies rondom dobbelary en lotery as kerklike en maatskaplike probleem.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.