- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Hierdie publikasie is ‘n geestelike winspunt as ‘n eiesoortige bydrae tot die herdenking van die Anglo-Boereoorlog. Dit is ‘n voorreg om te lees hoe ons stamgenote (soos WH Gispen en A Kuyper) vanuit hul Christelike hartsoortuiging meelewend gebid en gepeins het oor die oorlogsramp wat die destydse Boererepublieke getref het.
Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas.
Teken aan









![Soeker na waarheid [K] P](https://www.liginduisternis.co.za/wp-content/uploads/2025/03/augustinus-300x426.jpg)









Resensies
Daar is nog geen resensies nie.