In die spore van Jesus: Van kruis tot kroon

In-die-spore-van-Jesus-360x509px
R150

In stock (can be backordered)

In die spore van ...

Loading...

SKU: IND01
Deel:
  • Beskrywing

Beskrywing

Wil jy weet hoe ’n Christen moet dink en praat en leef om in Jesus se spore te volg? Dan is hierdie boek vir jou. Aan die hand van vier temas wys dr. Beeke jou hoe om ’n Bybelgetroue navolger van Christus te wees. Om die kroon van kindskap te beërwe, moet Christene by kruisdra begin, wat soms baie moeilik is. Jesus se aardse spore was van begin tot einde deur kruisdra gekenmerk. As Hý dit moes deurstaan, waarom nie ons nie? In die spore van Jesus – van kruis tot kroon wys Christene om, in die krag van die Heilige Gees, na die beeld van Jesus omvorm te word (vgl. Rom. 8:29). Mag hierdie boekie jou motiveer en inspireer om met groter oorgawe en gewilligheid ons Kruisdraer en Koning, Jesus Christus, na te volg. Amazon skakel: https://amzn.to/3oFy4qD