- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
“Judas skryf aan die wat geroep is, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus bewaar is … Hierdie beskrywing trek ’n duidelike onderskeid van die begin af tussen die wat geroep is en die wat nie geroep is nie, die wat God as Vader aanbid en die wat slegs in ’n vae Godheid glo en die wat Jesus as Christus ken en die wat Hom nie as Christus bely nie.” Soos in sy eerste kommentaar op die boek Filémon, word die teks van die boek Judas deeglik deur die skrywer uiteengesit en bespreek. Die inhoud dek kritiese verwysings na die Griekse teks, die 1953-Vertaling, die 1983-Vertaling, die Nuwe Lewende Vertaling en vrae vir Bybelstudie.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.