- Beskrywing
- Resensies (0)
Beskrywing
Met die deurwerk van hierdie Bybelstudies, raak ’n mens opnuut bewus van hoe skuldig jy werklik voor die Wet van die Here staan. Jy word weer eens verras deur die wil van God in jou lewe en kyk dan met sorgsame oë na jou medemens, die samelewing en jou omgewing. Die leser ervaar opnuut ’n dankbaarheid teenoor Jesus Christus en sy volmaakte liefde wat Hy teenoor sondaars aan die kruis op Gólgota bewys het.



















Resensies
Daar is nog geen resensies nie.