Ons weet dat ons uit God is – ‘n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes

Ons weet dat ons uit God is - 'n Reeks preke uit die Eerste Brief van Johannes
R80

’n Preekbundel uit 1 Johannes met die fokus op innerlike blydskap en identiteit. Deur EM Viljoen.

In stock (can be backordered)

SKU: ONS04
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

In sy gemaklike skryfstyl verseker die apostel Johannes ons die doel van hierdie eerste brief van Johannes: Dat julle blydskap volkome kan wees; dat die kind van die Here ‘n sekere “identikit” het; dat die lieflikheid van God se glimlag oor jou straal: Want u goedertierenheid is beter as die lewe … (Ps. 63:4): Hy is in beheer ten spyte van …

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan