Rondom Jerusalem is berge

Rondom Jerusalem is berge
R65

Preekbundel oor verskeie geloofstemas: Bekering, opstanding, geloofsgehoorsaamheid, oorgawe, tugtiging en meer. Deur AJ van Niekerk.

In stock (can be backordered)

SKU: RON01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

’n Preekbundel uit die pen van ds. Bertie van Niekerk. Temas wat aandag kry, sluit in: Bekering, opstanding, nagmaal, verootmoediging, Kersfees, geloofsgehoorsaamheid, lydenstyd, sterwe van die mens, oorgawe, gehoorsaamheid, Jesus se lewe, tugtiging, doring in die vees, toekomsverwagting en die opstanding.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan