Rut: Pion of Pionier – Beslissings, Beskikkings & Bestemmings

Rut: Pion of Pionier - Beslissings, Beskikkings & Bestemmings
R70

In stock (can be backordered)

SKU: RUT01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Dit is in besonder die samehang tussen Goddelike beskikking en menslike beslissing wat my aangegryp het. Was Rut en die ander karakters maar net pionne op die groot skaakbord van die lewe wat deur God of wie ook al na willekeur rondgeskuif is? Dit is veral my bewondering vir die Herskepper wat lewens kan verander en veredel, wat my vir drie jaar aan die peins en bestudering van die boek Rut beetgepak het – aldus die skrywer.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan