Volle geloofsekerheid

volle-geloofsekerheid
R20

Kan gelowiges seker wees dat hulle kinders van God is? Hierdie publikasie bied ’n antwoord op die vraag. Deur AJ van Niekerk.

In stock (can be backordered)

SKU: VOL03
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die Here het bedoel dat sy kinders van hul kindskap een honderd persent verseker moet wees! Maar watter klein persentasie van hulle kan daarvan getuig! Hierdie boekie uit die pen van ds. Bertie van Niekerk wil meehelp om daardie sekerheid by die Here se kinders terug te bring. Dit is leesbaar, op die man af en dit roep op tot kragtige geloofslewe.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan