Wanneer die woestyn bly word – Oordenkings

Wanneer die woestyn bly word - Oordenkings
R145

’n Preekbundel met Skrifgetroue preke oor onderwerpe soos o.m. Paasfees, Pinkster, Kersfees, Nuwe Jaar, die kerk en die gesin.

In stock (can be backordered)

SKU: WAN01
Deel:
  • Beskrywing
  • Resensies (0)

Beskrywing

Die aanvraag na Skrifgetroue preke en boodskappe is altyd groot. Christene is altyd ambassadeurs. Ons het kerke nodig wat bruis van lofprysing en jubeling in God en wat lidmate daarmee aansteek. Hierdie keur van preke handel oor onderwerpe soos Paasfees en Pinkster, Christusfees en die nuwe jaar, die kerk/gemeente, die gesin en algemene onderwerpe, asook vier oordenkings.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie.

Plaas 'n resensie.
Jy moet ingeteken wees om 'n resensie te plaas. Teken aan