Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Uit die redakteur se pen

Rentmeesters op die skouers van reuse

Rentmeesters op die skouers van reuse

6 April het lankal reeds ’n niksseggende dag op ons kalender geword. As jy die meeste mense na die betekenis daarvan vra, trek hulle hul skouers op. Tog is dit seker een van die belangrikste dae in die geskiedenis van ons land, ons volk en beslis ook in die...

read more
Kyk hoƫr. Delf dieper. Sien meer!

Kyk hoƫr. Delf dieper. Sien meer!

Een ding waarmee ons nie sukkel hier by Lig in Duisternis Uitgewers nie, is identiteit. Ons weet wie ons is en waarvoor ons staan. Ons het ’n duidelike roeping waaraan ons graag gehoorsaam wil wees. Soos wat daar oor die vroeĆ« kerk berig word, wil ons graag Jerusalem...

read more
Sola Sacra Scriptura

Sola Sacra Scriptura

Ek en my vrou kyk nou die aand na ’n episode van ’n bekende Amerikaanse komediereeks. Een van die karakters word as ’n baie eng, konserwatiewe Christenvrou voorgestel. In die spesifieke episode word sy gekonfronteer deur ’n ander karakter – geleerd, hoogs...

read more
Om Christus se liefde te ken

Om Christus se liefde te ken

Ons leef in ’n wĆŖreld waarin mense nie baie daarvan hou as dinge vir hulle te moeilik of te filosofies is nie. Mense wil nie graag uitgedaag word om dieper na te dink oor die betekenis van dinge nie. Ons soek baiekeer maar net die oppervlakkige en voor die hand...

read more
’n Nuwe seisoen het aangebreek

’n Nuwe seisoen het aangebreek

Oktobermaand is Jakarandamaand in Pretoria. Dis ’n maand wat ons herinner dat daar ’n nuwe seisoen aangebreek het. Oral steek die nuwe lewe pers-pers sy kop uit totdat dit soos ’n pers waas oor die stad hang. Oktobermaand reik na wat voorlĆŖ, maar is ook verbind aan...

read more