Is jou saak met God reg?
Is jou saak met God reg? Sukkel jy om met mense oor geloof en die Here Jesus te praat? Die kleurvolle strokiesprent, Is jou saak met God reg? is ‘n handige uitreikhulpmiddel om jou te help om jonk en oud tot sondebesef en verlossing te begelei. Dit wil mense oproep om na te dink oor […]
Boustene van die Koninkryk (Graad 1)
Hierdie splinternuwe, interaktiewe verbondsonderrigboek vir graad 1-verbondskinders, bevat 27 Bybelverhale van die Ou en Nuwe Testament in maklik verstaanbare Afrikaans. Dit is propvol kleurvolle illustrasies, inkleurprente, plakkers en opbouende Bybelverse om te memoriseer. Die graad 1-verbondsonderrigboek is die eerste in ‘n reeks van drie boeke. Saam wil die boeke, in breë trekke, jonger verbondskinders die […]
Engele – Diensknegte van die Lewende God
Die mistieke wêreld sal ons altyd betower. Mense word aangegryp en geboei deur die dinge wat hulle nie kan sien nie en daarom word daar soms baie nuuskierig ondersoek daarna ingestel. Met hierdie Bybelstudie is gepoog om baie vrae en misverstande wat oor die onderwerp bestaan, Bybels te beantwoord. Deur Skrifgebonde Bybelstudie ontdek ons die […]
Fanie se veldskooldae
Fanie verruil die plaasskool vir veldskool. Hy skiet vir die pot, jagluiperds en oorleef in die berge. Deur PJ Schoeman.
