Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Word deel van Lig in Duisternis Uitgewers se WhatsApp-groep | Gratis aflewering op bestellings bo R750.

Boekwinkel

Boepensbeker (Tumbler) – Ps. 23:1

Boepensbeker (Tumbler) – Ps. 23:1

11/12/2025

Hou jou drinkgoed warm of koud.

R250
Boepensbeker (Tumbler) – Ps. 23:5 Koppie

Boepensbeker (Tumbler) – Ps. 23:5 Koppie

11/12/2025

Hou jou drinkgoed warm of koud.

R250
Boepensbeker (Tumbler) – Jes. 40:31

Boepensbeker (Tumbler) – Jes. 40:31

11/12/2025

Hou jou drinkgoed warm of koud.

R250
Die lewe op die Oosgrens

Die lewe op die Oosgrens

10/12/2025

‘n Vertelling rondom die grensboere se voorbereidings en trek op pad na ‘n nuwe land. Deur GC Fourie.

R175
Kla jou moeder aan

Kla jou moeder aan

08/12/2025

'n Teologiese reaksie op die RSG-onderhoud van 23 Julie 2024 met ds. Jan Lubbe en die gepaardgaande uitsprake.

R130
Vanaf Moses en die profete (Graad 4)

Vanaf Moses en die profete (Graad 4)

21/11/2025

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 4’s. ‘n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135
Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

Vanaf Moses en die profete: Handleiding (Graad 4 en 7)

19/11/2025

Voorgangerhandleiding vir graad 4 en 7 verbondsonderrig wat dieselfde lesinhoud behandel. Toerusting vir voorgangers met die oog op lesaanbieding.

R175
Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

Vanaf Moses en die profete (Graad 7)

19/11/2025

Die groot verhaal van God se verbondsdrama gemik op graad 7's. 'n Behandeling van die hoogtepunte van die heilsgeskiedenis in een jaar.

R135
Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53

Die Nuwe Testament met die kanttekeninge 1933/53

13/11/2025

Die Afrikaanse vertaling van die verklarende aantekeninge by die Nederlandse Statebybel by die Nuwe Testament (1933/53-vertaling). Vrystelling: 16 Desember 2025 Versending ná 5 Januarie 2026

R185
Beker – Wees sterk

Beker – Wees sterk

13/11/2025

Keramiekbekers met jou daaglikse dosis inspirasie.

R90