Albertus die Jakkalsie – Wil nie slaap nie
Albertus wil nie gaan slaap nie, maar sy pappa het ’n blink plan om hulle te verras. Deur Aline de Petigny.
Uile van Kranskop
Die bende bekend as Die Uile word gestig. Saam pak hulle vele avonture aan, vang diewe en laat boelies les opsê. Deur Cor Dirks.
Onder Sy heerskappy
365 Bybelse dagstukkies wat gelowiges begelei en toerus vir ’n lewe van toewyding en diensbaarheid as liefdevolle antwoord op Jesus Christus se verlossingswerk.
Kolokwinte en Kapitele
’n Hulpmiddel by die lees van die 1933/53-vertaling met inligting oor die uitleg, samestelling, taalgebruik en samehang van die Bybelboeke. Deur BR Torlage.
Die Bybel in Blokkies Psalm 30-60
Leer die Bybel speel-speel ken. Blokkiesraaisels saamgestel uit Ps. 30-60. Deur Annamarie du Toit.
Albertus die Jakkalsie – ‘n Dag op die plaas
Albertus en sy maatjies gaan saam met oupa Takbok op ’n uitstappie. Deur Aline de Petigny.
