Jasper op hoërskool
Jasper en sy vriende se hoërskooldae is vol avonture – van reddingspogings tot kleilatoorlog. Deur CF Beyers-Boshoff.
Lafras Cuyper en die gravin
Lafras Cuyper doen alles in sy vermoë om die skone gravin Fremont na Napels te neem. Sal hy slaag? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in Venesië
Lafras Cuyper word aangeval in die stegies van Venisië. Tog vind hy liefde in die stad. Sal hy daarheen kan terugkeer? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in Frankryk
Napoleon vra Lafras Cuyper om Franse skipbreukelinge te gaan red. Sal hy die Engelse om die bos kan lei en die skipbreukelinge red? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper in die Britse lokval
Die Britte beraam ’n plan om Lafras Cuyper saam met die Hirondelle na die bodem van die see te stuur. Sal hulle slaag? Deur Karl Kielblock.
Lafras Cuyper en die hirondelle
Tydens die Napoleontiese oorloë word Lafras gevra om ‘n Franse gesant na Indië te neem aan boord van sy korvet, Hirondelle. Deur Karl Kielblock.
