Handleiding vir kerklike administrasie
Praktiese wenke vir die sinvolle en effektiewe hantering van kerklike administrasie. Deur Lee Greyling.
Bordeel in jóú huis?
Praktiese riglyne om die digitale gevaar van pornografie te bestry.
Belhar – bely of bestry?
Ds. Theo Danzfuss beantwoord die vraag of die belydenis van Belhar Skriftuurlik of polities gedrewe is.
Die bedekking weggeneem
’n Eenvoudige leesgids by die bestudering van Openbaring wat help om die beeldspraak, simboliek en boodskap van die boek te verduidelik. Deur JH Theron.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 2
Antwoorde op moeilike geloofsvrae waarmee gelowiges gekonfronteer word. Deur Roelof Marè.
Jou roeping in die Koninkryk – Band 1
Sendingbeleid van die AP Kerk met praktiese wenke vir die organisering van sendingwerk.
Nils Holgersson se wonderbaarlike reis
Die wonderbaarlike reis van Nils Holgersson deur Lapland op die rug van ’n wildegans nadat hy in ’n kabouter verander is. Deur Selma Lagerlöf.
