Sola Scriptura – Deel 1: Génesis – Josua
Bybelstudiehulpmiddel en kommentaar: Génesis tot Josua. Deur C van der Waal.
Die Bybel, Tradisie en Argeologie
Argeologiese ondersoeke na die plekke waar die Bybelse verhale afgespeel het, gee ‘n beter begrip vir die verstaan van die Bybel. Deur Neels van Tonder.
Bybelse Argeologie: Ontdekkings in die Bybellande
Aan die hand van argeologiese ontdekkings word lig gewerp op die lewe en werk van Jesus Christus. Deur Neels van Tonder.
Goeie tyding uit ‘n ver land
’n Herinnering van simpatiekgesindes uit die stamlande se ondersteuning aan die Boere tydens die Anglo-Boereoorlog. Deur JH Theron en JC Lombard.
Orde in die erediens
‘n Boek wat beskryf hoe die erediens verstaan moet word. Deur FAH van Staden.
Die noodsaaklike vernuwing van die erediens
Die noodsaaklike vernuwing van die erediens aan die hand van die beginsels van die Skrif. Deur IA Brink.
Erediensboek vir die Afrikaanse Protestantse Kerk
Liturgiese ordes vir die erediens, formuliere en belydenisskrifte van die AP Kerk.
Ontmoetingsgesprek
’n Bondige uiteensetting van wie die AP Kerk is en wat haar standpunte oor sekere kontensieuse sake is.
Ouderling en diaken in die Here se diens
Praktiese en prinsipiële riglyne vir die dienswerk van die ouderling en die diaken. Deur Roelof Marè.
